Cover image for Skoolleierskap en Die Skep Van Produktiewe Leerruimtes in Skole.
Skoolleierskap en Die Skep Van Produktiewe Leerruimtes in Skole.
Title:
Skoolleierskap en Die Skep Van Produktiewe Leerruimtes in Skole.
Author:
Burger, Johann.
ISBN:
9781991201119
Personal Author:
Edition:
1st ed.
Physical Description:
1 online resource (183 pages)
Contents:
Intro -- Inhoudsopgawe -- Erkennings -- Voorwoord - Prof. Jonathan D. Jansen -- 1. Algemene oriëntasie van die studie -- 1.1 Inleiding -- 1.2 Agtergrond en rasionaal -- 1.2.1 'n Tweeledige benadering -- 1.2.2 Verbintenis tot ruimteskepping en skoolverbetering -- 1.3 Argument in die boek -- 1.4 Doel van die boek -- 1.5 Metodologiese oriëntering -- 1.6 Samevatting -- 2. Leierskap, bestuur en skoolhoofskap -- 2.1 Inleiding -- 2.2 Leierskap -- 2.3 Leierskapspraktyke -- 2.4 Leierskap, bestuur en skoolhoofskap: 'n hibriede kluster van konsepte -- 2.5 Verspreide leierskap -- 2.6 Transformerende leierskap -- 2.7 Kultuur -- 2.7.1 Inleiding -- 2.7.2 Kultuur en die rol van die skoolhoof -- 2.7.3 Kultuur en klimaat -- 2.7.4 Kulturele kontekste waarbinne Suid-Afrikaanse skoolhoofde moet werk -- 2.8 Samevatting -- 3. Teoretiese konseptualisering van ruimte -- 3.1 Inleiding -- 3.2 Wie was Henri Lefebvre? -- 3.3 Lefebvre se ruimtelike ontologie en ruimtelike teorie -- 3.4 Ruimte as konsep en skoolhoofde se ruimtelike praktyke -- 3.5 Fisiese ruimte - sosiale verwantskappe -- 3.6 Lefebvre se ruimtelike triade -- 3.7 Samevatting -- 4. Hoe skoolleiers fisiese ruimtes (physical spaces) skep -- 4.1 Inleiding -- 4.2 Die skep van fisiese ruimtes -- 4.3 Identifisering van die skoolhoofde -- 4.4 Skooldata -- 4.5 Die skoolhoofde se lewensgeskiedenisse -- 4.6 Hoe transformerende leierskap die ondersteuning en samewerking van die skoolbestuurspan en skoolbeheerliggaam bewerkstellig -- 4.7 Skoolhoofde se betrokkenheid by die skep van fisiese ruimtes -- 4.8 Samevatting -- 5. Hoe skoolleiers geestelike ruimtes (mental spaces) skep -- 5.1 Inleiding -- 5.2 Waarom skoolhoofde geestelike ruimtes tot eie voordeel aanwend -- 5.3 Uitdagings wat die skoolhoofde moes bestuur -- 5.4 Hoe ruimteskeppers ontwikkel word -- 5.5 Die skep van geestelike ruimtes.

5.6 Transformerende leierskapspraktyke -- 5.7 Samevatting -- 6. Hoe skoolleiers sosiale ruimtes (social spaces) skep -- 6.1 Inleiding -- 6.2 Die skep van sosiale ruimtes -- 6.3 Klaskamers -- 6.4 Personeelkamers -- 6.5 Opvoeders se werkplekke -- 6.6 Speelgrond -- 6.7 Sosiale en emosionele sones -- 6.8 Samevatting -- 7. Gevolgtrekkings,samevatting en aanbevelings -- 7.1 Inleiding -- 7.2 Betekenis van die studie -- Bibliografie.
Abstract:
Hierdie boek dien as 'n hulpbron of roetekaart vir enige student, opvoeder, onderwysdistrikspersoneel of enige ander persoon wat by die onderrig en opvoeding van mense betrokke is en na verbeterde leeruitkomste streef.
Local Note:
Electronic reproduction. Ann Arbor, Michigan : ProQuest Ebook Central, 2022. Available via World Wide Web. Access may be limited to ProQuest Ebook Central affiliated libraries.
Added Author:
Electronic Access:
Click to View
Holds: Copies: