Cover image for Plate en Politiek : Populêre Afrikaanse Musiek en Die Samelewing 1900-2017.
Plate en Politiek : Populêre Afrikaanse Musiek en Die Samelewing 1900-2017.
Title:
Plate en Politiek : Populêre Afrikaanse Musiek en Die Samelewing 1900-2017.
Author:
van der Merwe, S. D.
ISBN:
9781928357698
Personal Author:
Edition:
1st ed.
Physical Description:
1 online resource (198 pages)
Contents:
Intro -- Erkennings -- Inleiding - Kent gij dat volk vol heldenmoed en toch zo lank geknecht? -- 'n Gefragmenteerde historiografie -- Die agtergrond van taalpolitiek -- Schlager -- Kultuurpolitiek -- Hoofstuk Een - Grammofone, "warm patriotte" en radio‑oorloë -- Die eerste klankopname van Afrikaans -- So, wie was regtig eerste? -- Die eerste opnames in regte Afrikaans -- Opnames in Suid‑Afrika, 1912 -- Radio -- Hoofstuk Twee - "Plaaslike geur", spanning, en die opkoms van Afrikanernasionalisme -- Populêre Afrikaanse musiek gedurende die 1930's -- Bekende Afrikaanse musiekkunstenaars van die 1930's -- Radio -- Die 1938 Eeufeestrek -- Hoofstuk Drie - WO II, die SAUK, FAK en Boeremusiek? -- Ná die Oorlog -- Die SAUK, die FAK en Boeremusiek -- Die vrae rondom boeremusiek en klas -- Kommersiële Afrikaanse musiek, Springbok Radio en politiek gedurende die 1950's -- Nico Carstens -- Kwêla -- Die Briels -- Hoofstuk Vier - Die apartheid regime, rock 'n roll en die Afrikanerjeug -- Die Nasionale Party (NP) en Afrikanermag van die 1960's -- Die SAUK -- Rock en country -- Afrikanerjeug -- Wêreldwye bewegings -- Afrikaner liberale -- Hoofstuk Vyf - Nuwe stemme, veranderende politiek en toenemende ondermyning -- Die era van televisie, Musiek‑en‑Liriek, kabaret, literatuur, die Grens -- Wyer verandering op die politieke front -- "Beweging"? -- Die Grensoorlog as agtergrond vir ondermynende Afrikaans rock -- Reaksie van die staat en sensuurraad -- Hoofstuk Ses - Alternatiewe Afrikaanse musiek teen die einde van apartheid -- 'n Outobiografie -- Voëlvry -- Heroorwegings -- Die rol van joernaliste -- "Musiekoorloë" -- Houtstok teenoor die FAK -- Hoofstuk Sewe - Nostalgie, vrees en wins in post‑apartheid Afrikaanse musiek -- Stereotipes -- Wie se kultuur? -- Omstredenheid en live optredes -- Wit politiek in post‑apartheid Afrikaanse musiek -- Slot -- Bibliografie.

Argiefversamelings -- Aanlyn Argiewe -- Verslae en dokumente -- Onderhoude -- Persoonlike en/of epos kommunikasie -- Konferensie dokumente -- Koerante en tydskrifte -- Films -- Dokumentêr -- Tweedehandse bronne -- Boeke en hoofstukke in boeke -- Artikels en eweknie beoordeelde joernale -- Tesisse en proefskrifte -- Geouteurde internet artikels: -- Webtuistes en webbladsye -- Indeks.
Local Note:
Electronic reproduction. Ann Arbor, Michigan : ProQuest Ebook Central, 2022. Available via World Wide Web. Access may be limited to ProQuest Ebook Central affiliated libraries.
Electronic Access:
Click to View
Holds: Copies: